Cachet Meisieskoshuis van Gimmies se koshuisraad vir 2017 is
(vlnr): Louise Zitzke, Ena v Aarde, Charlotta Loggenberg, Lizanne Scholtz, Jomyri Smuts en Marguerite Olivier. Alnr: Maridiné Rossouw, Nadine Naudé, Salomé Brits (hoofmeisie), Leonie Maree, Telanie Niewenhuizen (o/hoofmeisie) en Thea Malan. Afwesig met die neem van die foto: Paula Maré, Ellarie Engelbrecht, Ansulé Engelbrecht en Lara Groenewald.

 

Mej. Cachet van Gimmies het onlangs plaasgevind.
Op die foto (vlnr) verskynTelanie Nieuwenhuizen (mej. Cachet), Casey Pottas (1ste prinses), Elzaan
Jooste (2de prinses) en Charlotta Loggenberg (mej. Fotogenies).

 

Vernoem na prof. Jan Lion-Cachet, die eerste meisieskoshuis (1906) en ook die huidige een wat in 1951 betrek is.

   
   
   
   
   
   
   
 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com