Brandwag Seunskoshuis van Gimmies se koshuisraad vir 2017 is
(vlnr): Altus Mostert, Stefan Delport, Lourens Bronkhorst (o/hoofseun), Carel Jordaan (hoofseun), Dirk Laufs, Henkie Uys en Dirkie Louw. Alnr: Willem Steyn, Divan Mienie, Mitchelle v/d Merwe, Waldouw Smit, Jan-Hendrik v/d Merwe en André Pretorius. Afwesig met die neem van die foto was Harold Smook.

 
   

 

Cachet Meisieskoshuis van Gimmies se koshuisraad vir 2017 is
(vlnr): Louise Zitzke, Ena v Aarde, Charlotta Loggenberg, Lizanne Scholtz, Jomyri Smuts en Marguerite Olivier. Alnr: Maridiné Rossouw, Nadine Naudé, Salomé Brits (hoofmeisie), Leonie Maree, Telanie Niewenhuizen (o/hoofmeisie) en Thea Malan. Afwesig met die neem van die foto: Paula Maré, Ellarie Engelbrecht, Ansulé Engelbrecht en Lara Groenewald.

 
 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com