Gimmies se gholfspelers kan afslaan, dryf, chip en put.

Ons het 3 gholfspanne, bestaande uit dogters en seuns. Die spanne neem aan die PUK-Prestige-reeks, sowel as die Potch-en NW-ligas deel.
     


 

 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com