Rickus Booysen het tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling
die Gimmie-Guts-toekenning ontvang.
Danél Wentzel het tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling die
toekenning ontvang vir de Beste individuele sportprestasie.
   
Dominique Saayman van Gimmies is tydens die Matriekprysuitdeling
aangewys as die Beste individuele presteerder in kultuur.
Ruwaan Botha is tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling
as die Uitvoerende kunstenaar van die jaar aangewys.
   
Carla Redelinghuys is tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling
as die Senior Kultuurdogter aangewys.
Christoff Müller het tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling
die toekenning as die Gimmie-leerder ontvang.
   
Joné Kruger is tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling
as die Senior Sportdogter aangewys.
Pierre Botma is tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling
aangewys as die Senior Sportseun.
   
Landré Halgryn is tydens Gimmies se prysuitdeling
as die Junior-sportseun aangewys.
Dané Holtzhausen is tydens Gimmies se prysuitdeling
as die Junior-sportdogter aangewys.
   
Reuben Smit is as die Junior-kultuurseun tydens
Gimmies se prysuitdeling aangewys.
Zandelle Meyer is tydens Gimmies se prysuitdeling
as die Junior-kultuurdogter aangewys.
   
Tydens Gimmies se Matriekprysuitdeling is Eliz-Maric Cronjé
as die Duxleerder aangewys.
Ruwaan Botha en Wilbert Viljoen is tydens Matriekprysuitdeling
aangewys as die Senior Kultuurseuns.
 


Potchefstroom Gimnasium se presteerders gedurende 2016 is op Donderdag 02 Februarie 2017 tydens die jaarlikse prysuitdeling vereer. Die onderskeie Dux-leerders was: Leonore Lubbe (graad 8-93,6%), Rienje Toxopëus (graad 9-91,1%), Lené Prinsloo (graad 10-93,1%) en Anchen Badenhorst (graad 11-90,4%).
 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com